English Version

Finansieringsopsies tans beskikbaar

0015853_NH_WEB_2560X850 T7060 afr_11zon
0015853_NH_CAMPAIGN T7060 _BANNER 1080x1080 afr_11zon

Laat jou geld verder GROEI

Natuurlik groei geld aan bome – dis dan van papier gemaak! 💵
Nou met 600uur Diens-Intervalle & 2000 Uur/2 Jaar Waarborg!

Bewerk jou bates met New Holland Agriculture se T7060-Trekker– nou beskikbaar met *finansiering vanaf PRIMA -8.5%. Aanbod geldig solank voorraad hou. *Bepalings en voorwaardes geld.

Ons bied méér as net finansiering. Jou aankope se BTW-gedeelte word saam met die finansiering hanteer, en jy kan die BTW binne 3 maande terugvorder. Dit verminder jou aanvanklike deposito aansienlik en versterk jou kontantvloei. Groet groot aanvanklike deposito’s – ons maak dit eenvoudig vir jou!

Model Rentekoers Termyn Deposito
T7040 4wd Cab
Prima min 8,5%
60 maande
20%
T7060 4wd Cab
Prima min 8,5%
60 maande
20%
Model Rentekoers Termyn Deposito
T7060 4wd Cab
Prima min 8,5%
36 maande / 3 jaar
20%

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Aanbod geldig tot 31 Mei 2024

Ek stel belang in die finansieringsopsie


Ontdek Die Wêreld-Beroemde Algemene Werkesel T7060-Reeks Trekker

Op soek na die mees dinamiese trekkers te koop in Suid-Afrika? Vind uit hoekom trekker eienaars die T7060-reeks bo ander handelsmerke vir boerdery in Suid-Afrika kies.

Wat Maak Die T7060-Reeks Trekkers Uitsonderlik?

0015853 T7060 Web eng_11zon

T7060-Reeks Trekker Spesifikasies en Modelle

Jy kan die verskeie T7060-reeks trekker modelle te koop sien in ons brosjure sowel as die spesifikasies van elk. Indien u verder wil lees, kliek slegs die knoppie hieronder.

Waarvoor Kan Mens Die T7060-Reeks Trekker Gebruik?

Die T7060 is ‘n klasleidende plaasvoertuig wat meeste boeretake kan aanpak. Hy is ideaal vir moderne minimumbewerkingswerk, tradisionele ploegwerk, diep grondbewerking, en vele meer. Hierdie gemaklike trekker pak ‘n slag, met massiewe hidroulika wat selfs die swaarste toerusting lig maak.

Sy veelsydigheid en buigsaamheid maak hom ‘n sinvolle beleggingsitem om jou boerdery se winsgewendheid te laat groei. Kry vandag hierdie wêreldklas-toerusting by trekkerreuse, New Holland.

Waar Om ‘n T7060-Reeks Trekker in Suid Afrika te Koop?

Kry dit by ons, die oorspronklike vervaardigers! Indien jy belangstel om ‘n basiese trekker aan te skaf wat as ‘n algemene werkesel vir jou plaas dien en uitsonderlike krag en betroubaarheid lewer, kan jy die vorm op hierdie bladsy invul om ‘n aankoopnavraag te doen.

Wie is New Holland Agriculture?

New Holland skep hoëprestasie-plaasvoertuie en -toerusting wat wêreldbekend is vir betroubaarheid, kwaliteit en werkverrigting in die plaastoerustingbedryf. Jy kan finansiering vir die T7060-reeks of ander swaardienstoerusting by ons kry. As boerderyvoertuigspesialiste bied ons uitstekende diens, boerderytoerusting van ongeëwenaarde gehalte en gevorderde tegnologie in landboutoerusting om jou te help om ‘n suksesvolle boerdery te bou.

Nuus

New Holland Agriculture New Leaf Logo
New Holland Agriculture New Leaf Logo

PRIVAATHEIDSBELEID | KOEKIE BELEIDCOOKIE POLICY