Slim. Slimmer! Slimste!?
Vat beheer en boer slimmer!
Kry krag en intelligensie waar dit saak maak met 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 se nuwe T7.315 HD Trekker 🚜
KRY DIT GEDOEN, SEISOEN NA SEISOEN, met die ekstra gemoedsrus van ’n 3-jaar / 3 000-uur Service Plus verlengde waarborg.
’n Finansiële hupstoot wat jou kontantvloei laat asemhaal
Met hierdie finansieringsplan betaal jy ’n 35% deposito vooruit, ja, dis ’n korttermyn-uitgawe, maar een met slim voordele.
Hoe werk dit?
Nadat jy die deposito betaal het, kan jy dadelik jou BTW op daardie bedrag van SARS terugeis. Sodra jy jou terugbetaling ontvang, kom die geld reguit terug na jou sak toe en jou kontantvloei is weer waar dit was.
Jy kry die toerusting wat jy nóú nodig het, met ’n 3-jaar / 3 000-uur Service Plus verlengde waarborg, sonder om jou kontantposisie lank te belas.
‘n Boer maak altyd ‘n slim plan.
*Bepalings en voorwaardes geld.
Jaarlikse Terugbetaling Opsies
| Model | Rentekoers | Aanbieding | Termyn | Deposito | 1st Premie Betaalbaar |
|---|---|---|---|---|---|
| T7.315 HD | Prima -8.5% | Geen BTW terug | 2 Jaar | 50% | 365 dae na kontrak teken |
| T7.315 HD | Prima -5% | Geen BTW terug | 3 Jaar | 35% | 365 dae na kontrak teken |
Maandelikse Terugbetaling Opsies
| Model | Rentekoers | Aanbieding | Termyn | Deposito | 1st Premie Betaalbaar |
|---|---|---|---|---|---|
| T7.315 HD | Prima -8.5% | Geen BTW terug | 24 Maande | 50% | 60 dae na kontrak teken |
| T7.315 HD | Prima -5% | Geen BTW terug | 36 Maande | 35% | 60 dae na kontrak teken |
Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank
CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.
CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.
Bepalings en voorwaardes geld.
Geldig tot 30 Junie 2026 of terwyl voorraad hou
Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.
Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens (071 871 8163) – Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
Paul de Korte (064 752 1613) – KwaZulu-Natal en Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) – Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap