0016104 NH_WEB_2560X850_FR_Harvester AFR

Huidige aanbiedinge

0016104_NH_CAMPAIGN_BANNER 1080x1080 FR_Harvester afr

Voer vir ‘n vale en betaal eers jou eerste premie in Desember 2025. 🗓️ So lei ons saam kuilvoere boerdery! KRY DIT GEDOEN, SEISOEN NA SEISOEN, 𝗺𝗲𝘁 ‘𝗻 𝟭𝟬% 𝗱𝗲𝗽𝗼𝘀𝗶𝘁𝗼, 𝘁𝗼𝘁 𝗲𝗻 𝗺𝗲𝘁 ‘𝗻 𝟯 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘁𝗲𝗿𝗺𝘆𝗻 en 𝗕𝗧𝗪 𝘁𝗲𝗿𝘂𝗴 𝗶𝗻 𝗺𝗮𝗮𝗻𝗱 𝟰*.

Hierdie is net een van vier fantastiese finansierings-opsies waarvan jy kan kies en keur. 

*Bepalings en voorwaardes geld.

Jaarlikse Terugbetaling Opsies

Model Aanbieding Termyn Deposito 1st Premie
FR650
Opsie 1: BTW terug na maand 4
3 jaar
10%
Desember 2025
FR650
Opsie 2: Geen BTW terug
3 jaar
20%
Desember 2025

Maandelikse Terugbetaling Opsies

Model Aanbieding Termyn Deposito 1st Premie
FR650
Opsie 1: BTW terug na maand 4
36 Maande
10%
60 Dae na kontrak teken
FR650
Opsie 2: Geen BTW terug
36 Maande
20%
60 Dae na kontrak teken

Sleutel kenmerke

Variflow presisie blaser Laat die FR die namens jou vul ActiveLoc™-tegnologie Selfslyp messe Verskeie tafels beskikbaar
Die stelsel handhaaf kragtige blaserkrag deur sy posisie aan te pas teenoor die snykop in verhouding tot die gebruik van die gewasverwerker.
Die IntelliFill™-stelsel vul die sleepwa outomaties tot op die rand met geen verliese en geen operateurinsette nie.
Revolusionêre ActiveLoc™-tegnologie gebruik intydse vogwaarneming om die lengte van die kap te beheer.
Jy het altyd ‘n skerp mes wat jou materiaal sny
Beskikbaar met Opteltafels en Mielietafels

Jaco du Preez, bemarkingsbestuurder vir Suid-Afrika by New Holland, gesels oor die unieke eienskappe van die FR650-kuilvoerkerwer en hoe die masjien boere se werk vergemaklik.
*Video met vergunning van LandbouTV

Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens (071 871 8163) – Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
Paul de Korte (064 752 1613) – KwaZulu-Natal en Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) – Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Ek stel belang in die toeristing: