0016568_NH_Nampo26_WEB_2560X850 T6000Afri

Huidige aanbiedinge

0016568_NH_CAMPAIGNS_WEB_1080x1080 T6000Afri

Die 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 T6000 – ’n regte produktiewe perd! Spring solank aan die werk en benut al die veelsydigheid en krag. Dis hoe mens dit doen! KRY DIT GEDOEN, SEISOEN NA SEISOEN! Nou met ’n 3-jaar / 3 000-uur Service Plus verlengde waarborg wat jou ekstra gemoedsrus gee terwyl jy fokus op die werk wat saak maak. Hierdie is net een van die fantastiese finansierings-opsies waarvan jy kan kies en keur.

’n Finansiële hupstoot wat jou kontantvloei laat asemhaal

Hoe werk dit?

Nadat jy die deposito betaal het, kan jy dadelik jou BTW op daardie bedrag van SARS terugeis. Sodra jy jou terugbetaling ontvang, kom die geld reguit terug na jou sak toe — en jou kontantvloei is weer waar dit was.

Jy kry die toerusting wat jy nóú nodig het, sonder om jou kontant posisie lank te belas.

Dis slim boer, slim beplan.

*Bepalings en voorwaardes geld.

Jaarlikse Terugbetaling Opsie

ModelRentekoersAanbiedingTermynDeposito1st Premie Betaalbaar
T6050 Delta ROPSPrima -7%
(wisselkoers)
Geen BTW terug2 Jaar50%365 dae na kontrak teken
T6050 Delta CABPrima -7%
(wisselkoers)
Geen BTW terug2 Jaar50%365 dae na kontrak teken
T6070 Plus CABPrima -7%
(wisselkoers)
Geen BTW terug2 Jaar50%365 dae na kontrak teken
T6070 Classic CABPrima -7%
(wisselkoers)
Geen BTW terug2 Jaar50%365 dae na kontrak teken
T6090 Classic CABPrima -7%
(wisselkoers)
Geen BTW terug2 Jaar50%365 dae na kontrak teken
T6050 Delta ROPSPrima -4%
(wisselkoers)
Geen BTW terug3 Jaar35%365 dae na kontrak teken
T6050 Delta CABPrima -4%
(wisselkoers)
Geen BTW terug3 Jaar35%365 dae na kontrak teken
T6070 Plus CABPrima -4%
(wisselkoers)
Geen BTW terug3 Jaar35%365 dae na kontrak teken
T6070 Classic CABPrima -4%
(wisselkoers)
Geen BTW terug3 Jaar35%365 dae na kontrak teken
T6090 Classic CABPrima -4%
(wisselkoers)
Geen BTW terug3 Jaar35%365 dae na kontrak teken

Maandelikse Terugbetaling Opsie

ModelRentekoersAanbiedingTermynDeposito1st Premie Betaalbaar
T6050 Delta ROPSPrima -7%Geen BTW terug24 Maande50%60 dae na kontrak teken
T6050 Delta CABPrima -7%Geen BTW terug24 Maande50%60 dae na kontrak teken
T6070 Plus CABPrima -7%Geen BTW terug24 Maande50%60 dae na kontrak teken
T6070 Classic CABPrima -7%Geen BTW terug24 Maande50%60 dae na kontrak teken
T6090 Classic CABPrima -7%Geen BTW terug24 Maande50%60 dae na kontrak teken
T6050 Delta ROPSPrima -4%Geen BTW terug36 Maande35%60 dae na kontrak teken
T6050 Delta CABPrima -4%Geen BTW terug36 Maande35%60 dae na kontrak teken
T6070 Plus CABPrima -4%Geen BTW terug36 Maande35%60 dae na kontrak teken
T6070 Classic CABPrima -4%Geen BTW terug36 Maande35%60 dae na kontrak teken
T6090 Classic CABPrima -4%Geen BTW terug36 Maande35%60 dae na kontrak teken

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Geldig tot en met 30 September 2026 of terwyl voorraad hou

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens (071 871 8163) – Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
Paul de Korte (064 752 1613) – KwaZulu-Natal en Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) – Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap

Ek stel belang in die finansieringsopsie


Maandelikse Terugbetaling Opsie

Ontdek Die Klasleiende T6000-Reeks Trekker

Benodig jy ‘n nuwe trekker te koop in Suid Afrika vir jou plaas? Ons bespreek hier die T6000-reeks trekkers en hoekom hy die regte voertuig vir die taak is.

Wat Maak Die T6000-Reeks Trekkers Die Moeite Werd?

T6000-Reeks Trekker Spesifikasies

Jy kan die verskeie T6000-reeks trekkermodelle te koop sien in ons brosjure. Alle spesifikasies vir die modelle is ook daarin beskikbaar. Kliek slegs die knoppie hieronder.

Waarvoor Kan ‘n Boer Die T6000-Reeks Trekker Gebruik?

Hierdie algemene werkesel plaastrekker is ideaal vir baaltoedienings, kunsmistoediening en omtrent elke taak waarvoor ‘n boer dalk plaasmasjinerie sou benodig. Sy veelsydigheid en buigsaamheid maak hom ‘n sinvolle beleggingsitem om jou boerdery se winsgewendheid te groei. Kry vandag hierdie wêreldklas-toerusting by New Holland.

Waar Om ‘n T6000-Reeks Trekker in Suid Afrika te Koop?

Kry hom by ons, die oorspronklike vervaardigers! As jy belangstel om ‘n basiese trekker te koop wat as ‘n algemene werkesel vir jou plaas dien en uitsonderlike krag en betroubaarheid lewer, kan jy die vorm op hierdie bladsy invul om te begin.

Wie is New Holland Agriculture?

New Holland skep hoëprestasie produkte wat wêreldbekend is vir betroubaarheid, kwaliteit en werkverrigting in die plaastoerustingbedryf. Jy kan by ons finansiering kry vir die T6000-reeks of ander voertuie in ons produkreeks. As landboumasjineriespesialiste bied ons uitsonderlike diens, boerderytoerusting van ongeëwenaarde gehalte en gevorderde tegnologieë in landboutoerusting om jou boerdery op te hef.