Parts_NH_Productivity24_Combine_Afr_02_banner copy_11zon
Combine_Afrikaans_Second copy_Final_11zon

Hou jou toerusting in optimale toestand


Jou stroper is gebou om jou deur die hele oesseisoen aan die gang te hou.
Wanneer die oesvenster oopmaak, tel elke minuut. Ons voorseisoen-inspeksie sorg dat jou masjien ten volle voorbereid is: ons kontroleer filters, smeermiddels, dorskomponente, meganiese stelsels en elektronika om maksimum beskikbaarheid en konsekwente werkverrigting te verseker.

En vir dié wat vooruit beplan:
👉 Bespreek nou jou voorseisoen-inspeksie en kry vroeë toegang tot ons toegewyde naseisoen-onderhouds- en onderdeleaanbiedinge.

Kontak jou naaste handelaar vandag of skakel:
Craig Zeeman (072 620 1177) – Vrystaat & Gauteng
Kevin De Klerk (072 584 4603) – Mpumalanga & KZN
Jaco Van Niekerk (082 524 7397) – Noordwes, Noord-Kaap en Limpopo
Christo Greyling (082 889 1446) – Wes-Kaap, Oos-Kaap en Namibië

Maak gereed om te boer met 'n voorseisoenkontrolelys

Klik op die prent hieronder om af te laai

Vir verdere inligting rondom egte onderdele en om n voor-seisoen inspeksie te bespreek, vul die vorm in en een van ons agente sal jou persoonlik 'n lui terug gee.


New Holland Genuine Parts Scanner App_11zon

Kies egte onderdele vir ware betroubaarheid

Beskerm jou belegging met die Genuine Parts Scanner App.

Verseker die veiligheid, werkverrigting en lewensduur van jou toerusting deur slegs egte onderdele te kies.
Vervalste onderdele van ongemagtigde bronne kan jou masjien, jou werk en jou veiligheid ernstig in gevaar stel.
Slegs onderdele van 'n amptelike New Holland Handelaar of werkswinkel kan die kwaliteit, duursaamheid en betroubaarheid waarborg wat jou toerusting verdien.

Die Genuine Parts Scanner App is beskikbaar op Google Play en die App Store, hierdie maklik-om-te gebruik hulpmiddel laat jou jou onderdele skandeer om egtheid te bevestig—wat jou die selfvertroue gee om die ware keuse vir jou masjinerie te maak.

Laai af deur hier te klik:

Laai af deur hier te skandeer: