Huidige aanbiedinge

0016151_NH_WEB_2560X850_TD5 AFR
TD5 1080X1080 AFR

Bereik en behaal wat ander nie kan nie met 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 se TD5 en betaal eers jou eerste premie in Oktober 2025*. 🚜 Só staan jy kop en skouers bo die res! KRY DIT GEDOEN, SEISOEN NA SEISOEN, met ‘n 20% deposito, tot en met ‘n 5 jaar termyn en BTW terug in maand 4. *Bepalings en voorwaardes geld.

Jaarlikse Terugbetaling Opsies

Model Aanbieding Termyn Deposito 1ste Premie
TD5.110 ROPS
Geen BTW terug
3-5 jaar
20%
365 dae na kontrak teken
TD5.110 ROPS + FEL
Geen BTW terug
3-5 jaar
20%
365 dae na kontrak teken
TD5.110 CAB
Geen BTW terug
3-5 jaar
20%
365 dae na kontrak teken
TD5.110 CAB + FEL
Geen BTW terug
3-5 jaar
20%
365 dae na kontrak teken
TD5.90 CAB
Geen BTW terug
3-5 jaar
20%
365 dae na kontrak teken

Maandelikse Terugbetaling Opsies

Model Aanbieding Termyn Deposito 1ste Premie
TD5.110 ROPS
Geen BTW terug
24-60 maande
20%
60 dae na kontrak teken
TD5.110 ROPS + FEL
Geen BTW terug
24-60 maande
20%
60 dae na kontrak teken
TD5.110 CAB
Geen BTW terug
24-60 maande
20%
60 dae na kontrak teken
TD5.110 CAB + FEL
Geen BTW terug
24-60 maande
20%
60 dae na kontrak teken
TD5.90 CAB
Geen BTW terug
24-60 maande
20%
60 dae na kontrak teken

Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens (071 871 8163) – Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
Paul de Korte (064 752 1613) – KwaZulu-Natal en Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) – Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Terwyl voorraad hou

Ek stel belang in die finansieringsopsie