Huidige aanbiedinge

0016203_NH_WEB_2560X850_T7HD Q2 afr
Balers 1080x1080 Q2 afr

Bly op die bol en baal met 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 se balers! 🌾 Hou die bal aan die rol. Dis nou hoe mens rol! KRY DIT GEDOEN, SEISOEN NA SEISOEN! Hierdie is net een van die fantastiese finansierings-opsies waarvan jy kan kies en keur. 

’n Finansiële hupstoot wat jou kontantvloei laat asemhaal
Met hierdie finansieringsplan betaal jy ’n 15% deposito vooruit — ja, dis ’n korttermyn-uitgawe, maar een met slim voordele.

Hoe werk dit?

Nadat jy die deposito betaal het, kan jy dadelik jou BTW op daardie bedrag van SARS terugeis. Sodra jy jou terugbetaling ontvang, kom die geld reguit terug na jou sak toe — en jou kontantvloei is weer waar dit was.

Jy kry die toerusting wat jy nóú nodig het, sonder om jou kontant posisie lank te belas.

Dis slim boer, slim beplan.

*Bepalings en voorwaardes geld.

Jaarlikse Terugbetaling Opsie

Model Rentekoers Aanbieding Termyn Deposito 1ste Premie
BC5060
Prima -2%
Geen BTW Terug
3 Jaar
20%
365 dae na kontrak teken
Hayliner 275
Prima -2%
Geen BTW Terug
3 Jaar
20%
365 dae na kontrak teken
Roll-Bar 125
Prima -2%
Geen BTW Terug
3 Jaar
20%
365 dae na kontrak teken
Roll-Baler 125 (RB125)
Prima -2%
Geen BTW Terug
3 Jaar
20%
365 dae na kontrak teken
BB1290 HD Roto Cutter
Prima -2%
Geen BTW Terug
3 Jaar
20%
365 dae na kontrak teken
BB1290 HD Packer
Prima -2%
Geen BTW Terug
3 Jaar
20%
365 dae na kontrak teken
BC5060
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
3 Jaar
15%
365 dae na kontrak teken
Hayliner 275
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
3 Jaar
15%
365 dae na kontrak teken
Roll-Bar 125
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
3 Jaar
15%
365 dae na kontrak teken
Roll-Baler 125 (RB125)
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
3 Jaar
15%
365 dae na kontrak teken
BB1290 HD Roto Cutter
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
3 Jaar
15%
365 dae na kontrak teken
BB1290 HD Packer
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
3 Jaar
15%
365 dae na kontrak teken

Maandelikse Terugbetaling Opsie

Model Rentekoers Aanbieding Termyn Deposito 1ste Premie
BC5060
Prima -2%
Geen BTW Terug
36 Maande
20%
60 Dae na kontrak teken
Hayliner 275
Prima -2%
Geen BTW Terug
36 Maande
20%
60 Dae na kontrak teken
Roll-Bar 125
Prima -2%
Geen BTW Terug
36 Maande
20%
60 Dae na kontrak teken
Roll-Baler 125 (RB125)
Prima -2%
Geen BTW Terug
36 Maande
20%
60 Dae na kontrak teken
BB1290 HD Roto Cutter
Prima -2%
Geen BTW Terug
36 Maande
20%
60 Dae na kontrak teken
BB1290 HD Packer
Prima -2%
Geen BTW Terug
36 Maande
20%
60 Dae na kontrak teken
BC5060
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
36 Maande
15%
60 Dae na kontrak teken
Hayliner 275
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
36 Maande
15%
60 Dae na kontrak teken
Roll-Bar 125
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
36 Maande
15%
60 Dae na kontrak teken
Roll-Baler 125 (RB125)
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
36 Maande
15%
60 Dae na kontrak teken
BB1290 HD Roto Cutter
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
36 Maande
15%
60 Dae na kontrak teken
BB1290 HD Packer
Prima -1.25%
Geen BTW Terug
36 Maande
15%
60 Dae na kontrak teken

Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens (071 871 8163) – Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
Paul de Korte (064 752 1613) – KwaZulu-Natal en Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) – Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap

Bepalings & Voorwaardes

Finansiering is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Terwyl voorraad hou

Ek stel belang in die
New Holland Balers


Ontmoet Ons Wêreldbekende Baler Reeks

Soek jy na die beste rondebaler of vierkantbaalmasjien te koop in Suid-Afrika? Vind uit hoekom boere ons baler-modelle bo ander handelsmerke kies vir die vervaardiging van silindervormige of vierkantige bale.

Wat Maak Ons Balers Wêreldbekend?

Is jy gereed vir die baalseisoen? Ons uitsonderlike voertuie het geriefskenmerke en verstommende werkverrigtingspesifikasies wat jou plaas aansienlik sal verbeter! As jy ‘n netjiese baler nodig het wat spoed en werkverrigting kan verbeter en wat deurlopend stewige en sterk bale lewer, dan is jy op die regte plek. Met beter baalsnelhede en konsekwente werkverrigting, geniet ons balerklante baanbreker-voordele wat hulle help om die leiding in hul industrieë te neem. Hier is van die balerfunksies en -kenmerke wat ons masjiene die voorkeur- ronde en vierkantige balers vir Suid Afrikaanse boere maak:

New Holland Baler Spesifikasies & Modelle

Aanskou die rolbaler-modelle wat ons aanbied en hul spesifikasies in ons brosjure en geniet sommer gou die spoed en effektiwiteit van ‘n hoë-akkuraatheid voertuig wat fyn ingestel is om optimaal te presteer. Klik op die baler knoppie hieronder om elke brosjure te besigtig.

Waarvoor Kan Ons Balers Gebruik Word?

Jy kan ‘n baler vir gras en ‘n baler as aanhangsel vir die trekker kry, afhangende van die model. Ons balers is eersteklas plaasvoertuie wat die meeste ronde of hoekige baal-take kan aanvat en uitstaande resultate lewer. Dit is ideaal vir gemengde boerdery, vee- en suiwelboerdery, en kontrakteurtoepassings.

Uitsonderlike werkverrigting en produktiwiteit maak New Holland Balers ‘n sinvolle beleggingsitem om jou plaas se winsgewendheid te groei. Kry vandag hierdie wêreldklas implimente van New Holland. Ons balerpryse is altyd redelik en die moeite werd vir die hoë kwaliteit baalwerkverrigting wat jy in ruil kry.

Waar om 'n Baler in Suid-Afrika te Koop?

Kry dit by ons, die oorspronklike vervaardigers! As jy daarin belangstel om ‘n wêreldbekende baler te koop wat uitsonderlike krag en betroubaarheid bied, tesame met die beste uiteindelike baal werkverrigting, kan jy die vorm op hierdie bladsy invul om ‘n aankoopnavraag te maak. New Holland is hier om jou te help met die finansieringsproses

Wie is New Holland Landbou?

New Holland skep hoë-prestasie plaasvoertuie en ‘n hele reeks plaastoerusting wat wêreldbekend is vir betroubaarheid, kwaliteit, en werkverrigting. Jy kan ook van ons finansiering vir ‘n rolbaler, vierkantigebaler, plaastrekkers, en ander swaardiens boerdery toerusting kry. As boerderyvoertuig-spesialiste, bied ons gerieflike diens, die beste balers van ongeëwenaarde kwaliteit, en gevorderde tegnologie in landboutoerusting om jou te help om ‘n suksesvolle plaas te bou.