English Version

Finansieringsopsies tans beskikbaar

0015737 0015683updated NH WEB 2560X850 ts61202 AFR

DIE DAG VAN MÔRE. HIER VANDAG.

Môre sal ons landbou verhoog en ons sal jou hoër bekostigbaarheid bied met prima min 11,25% rente op alle bestellings wat geplaas word.

Hoër betroubaarheid van die TS6.120-kajuittrekker.

Veelsydigheid was nog nooit so toeganklik nie.

Betaal prima min 11,25% rente op alle bestellings.

New Holland se 𝗧𝗦𝟲.𝟭𝟮𝟬 hou nog ‘n leeftyd – gebou met kwaliteit soos in die goeie ou dae. 🚜 Nou met *finansiering van PRIMA -𝟭𝟭.𝟮𝟱%.

Ons bied meer as net finansiering. Die BTW-gedeelte van jou aankope word saam met die finansiering hanteer, en jy kan die BTW binne 3 maande terugeis. Dit verminder jou aanvanklike deposito aansienlik en versterk jou kontantvloei. Sê totsiens vir stewige aanvanklike deposito’s – ons maak dit vir jou eenvoudig!

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk. CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Aanbod geldig tot 30 November 2023

Ek stel belang in die finansieringsopsie


webfiles financefooter scaled
webfiles financefooter

WesBank – `n afdeling van FirstRand Bank Bpk.  `n Gemagtidge Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer. NCRCP20.