Nampo2026
0016568_NH_CAMPAIGNS_WEB_1080x1080_COMBINESQ4Afri
CR COMBINE

Niemand kry die werk gedoen soos jy en ‘n New Holland-stroper nie. Ons stropers spog met gevorderde tegnologie wat jou help om effektief, doeltreffend en volhoubaar te boer. Dit is geen verrassing dat hulle toekenning na toekenning ingepalm het, rekord na rekord gebreek het en wêreldwyd die voorkeur-stropers geword het nie.

Reuse masjien. Reuse aanbod. Reuse Oeste.
Die CR6.8 & CR7.9 Stropers nou beskikbaar met Prima – 9% en ’n betalingsvakansie om die druk te verlig.
Oeskrag wat jou laat wen.

Kontak ons oor hierdie produk

Ek stel belang in hierdie aanbod:

0016568_NH_CAMPAIGNS_WEB_1080x1080 T6000Afri
T6000-REEKS

Die 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 T6000 – ’n regte produktiewe perd! Spring solank aan die werk en benut al die veelsydigheid en krag. Dis hoe mens dit doen! KRY DIT GEDOEN, SEISOEN NA SEISOEN!

Reuse Krag. Reuse Aanbod. Reuse Oeste.
DieT6000-REEKS nou beskikbaar met Prima – 7% en ’n betalingsvakansie om die druk te verlig.

*Bepalings en voorwaardes geld.

0016568_NH_NAMPO26_WEB_1080x1080 T7HDAfri
T7.315HD

Vat beheer en boer slimmer!
Kry krag en intelligensie waar dit saak maak met 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 se nuwe T7.315 HD Trekker

*Bepalings en Voorwaardes geld.

Kontak ons oor hierdie produk

Ek stel belang in hierdie aanbod:

0016568_NH_NAMPO26_WEB_1080x1080 T8435Afri
T8.435 SmartTrax

𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 se T8 SmartTrax-trekkers laat jou vorentoe boer met doeltreffendheid en visie 🚜
Werk slimmer, nie harder nie! KRY DIT GEDOEN, SEISOEN NA SEISOEN.

Reuse Tegnologie. Reuse Besparings. Reuse Trekkrag.

Bepalings en Voorwaardes geld

Kontak ons oor hierdie produk

Ek stel belang in hierdie aanbod:

T7.315HD

Vat beheer en boer slimmer!
Kry krag en intelligensie waar dit saak maak met 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 se nuwe T7.315 HD Trekker

*Bepalings en Voorwaardes geld.

T8.435 SmartTrax

𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 se T8 SmartTrax-trekkers laat jou vorentoe boer met doeltreffendheid en visie 🚜
Werk slimmer, nie harder nie! KRY DIT GEDOEN, SEISOEN NA SEISOEN.

Reuse Tegnologie. Reuse Besparings. Reuse Trekkrag.

Bepalings en Voorwaardes geld.

Kontak ons oor hierdie produk

Ek stel belang in hierdie aanbod:

Kontak ons oor hierdie produk

Ek stel belang in hierdie aanbod:

0016568_NHNampo26_WEB_1080x1080_ORCHARDSAfr
BOORDREEKS

Volhoubaarheid gaan vir ons nie net oor die toekoms van die planeet nie. Dit gaan ook daaroor om jou te ondersteun om die sukses van jou boerdery te volhou en om jou inkomste te verseker. Maar dit gaan bowenal oor jou nalatenskap. Hand aan hand met ons kliënte ontwikkel ons leidende oplossings om te verseker dat jou plaas seisoen na seisoen winsgewend en produktief bly, want boerdery is jou bydrae tot ’n toekoms vir jou kinders, én tot wêreldwye voedselsekerheid.

Reuse Besparings. Reuse Oeste.

*Bepalings en Voorwaardes geld.

Kontak ons oor hierdie produk

Ek stel belang in hierdie aanbod:

0016568_NH_NAMPO26_WEB_1080x1080 TT3Afr
TT3-REEKS TREKKERS

Laer paaiemente is beskikbaar op geselekteerde klein-trekkerreekse, gepaard met die ekstra gemoedsrus van ’n 3-jaar / 3 000-uur Service Plus verlengde waarborg — ’n klein begin wat lei tot groot oorwinnings.

Reuse Besparings. Reuse Gemoedsrus. Reuse Oorwinnings

0016568_NH_NAMPO26_WEB_1080x1080 TT4Afri
TT-REEKS

Die TT75- en TT4.90-trekkers is nou beskikbaar teen ’n Prima –5% uitleenkoers finansieringsaanbod, saam met ’n betalingsvakansie om jou kontantvloei te help verlig.

Reuse Besparings. Reuse Krag

*Bepalings en Voorwaardes geld.

Kontak ons oor hierdie produk

Ek stel belang in hierdie aanbod:

0016568_NH_NAMPO26_WEB_1080x1080 TD95Afr
TD5

Vat die voorsprong met 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 se TD5 — en begin eers later betaal*.  Staan kop en skouers bo die res, terwyl jy die ekstra gemoedsrus van ’n 3-jaar / 3 000-uur Service Plus verlengde waarborg geniet.

Reuse Besparings. Reuse Gemoedsrus.

*Bepalings en Voorwaardes geld.

Kontak ons oor hierdie produk

Ek stel belang in hierdie aanbod:

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Aanbieding Geldig tot 24 Desember 2024