0015683 NH WEB 2560X850 T6000 7000 8 5 t6050 afr
0015683 NH FBAds 6000 7000 1080x1080 t6050 afr

Ervaar New Holland Agriculture se nuwe “MOO”-se goeie T6050 Delta met dié se bekende 16×16 SPS Electro-command-ratkas saam ‘n standaard 2 jaar/2000 ure waarborg en *finansiering teen PRIMA -8.5%.

Ons bied méér as net finansiering. Jou aankope se BTW-gedeelte word saam met die finansiering hanteer, en jy kan die BTW binne 3 maande terugvorder. Dit verminder jou aanvanklike deposito aansienlik en versterk jou kontantvloei. Groet groot aanvanklike deposito’s – ons maak dit eenvoudig vir jou!

Model Rentekoers Termyn Deposito
T6050 4wd DELTA
Prima min 8,5%
60 maande
20%
T6050 4wd Cab DELTA
Prima min 8,5%
60 maande
20%
Model Rentekoers Termyn Deposito
T6050 4wd DELTA
Prima min 8,5%
36 maande / 3 jaar
20%
T6050 4wd Cab DELTA
Prima min 8,5%
36 maande / 3 jaar
20%

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Ek stel belang in die finansieringsopsie


Ontdek Die Klasleiende T6000-Reeks Trekker

Benodig jy ‘n nuwe trekker te koop in Suid Afrika vir jou plaas? Ons bespreek hier die T6000-reeks trekkers en hoekom hy die regte voertuig vir die taak is.

Wat Maak Die T6000-Reeks Trekkers Die Moeite Werd?

T6000-Reeks Trekker Spesifikasies

Jy kan die verskeie T6000-reeks trekkermodelle te koop sien in ons brosjure. Alle spesifikasies vir die modelle is ook daarin beskikbaar. Kliek slegs die knoppie hieronder.

Waarvoor Kan ‘n Boer Die T6000-Reeks Trekker Gebruik?

Hierdie algemene werkesel plaastrekker is ideaal vir baaltoedienings, kunsmistoediening en omtrent elke taak waarvoor ‘n boer dalk plaasmasjinerie sou benodig. Sy veelsydigheid en buigsaamheid maak hom ‘n sinvolle beleggingsitem om jou boerdery se winsgewendheid te groei. Kry vandag hierdie wêreldklas-toerusting by New Holland.

Waar Om ‘n T6000-Reeks Trekker in Suid Afrika te Koop?

Kry hom by ons, die oorspronklike vervaardigers! As jy belangstel om ‘n basiese trekker te koop wat as ‘n algemene werkesel vir jou plaas dien en uitsonderlike krag en betroubaarheid lewer, kan jy die vorm op hierdie bladsy invul om te begin.

Wie is New Holland Agriculture?

New Holland skep hoëprestasie produkte wat wêreldbekend is vir betroubaarheid, kwaliteit en werkverrigting in die plaastoerustingbedryf. Jy kan by ons finansiering kry vir die T6000-reeks of ander voertuie in ons produkreeks. As landboumasjineriespesialiste bied ons uitsonderlike diens, boerderytoerusting van ongeëwenaarde gehalte en gevorderde tegnologieë in landboutoerusting om jou boerdery op te hef.

webfiles financefooter scaled
webfiles financefooter

WesBank – `n afdeling van FirstRand Bank Bpk.  `n Gemagtidge Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer. NCRCP20.