0015808_NH_WEB_2560X850_baler afr_11zon
1080x1080RB_ROLLBAR AFR_11zon

Ons is op โ€˜n rol โ€“ x 3 om presies te wees! ๐ŸŸก๐ŸŸก๐ŸŸก Behou die momentum met New Holland Agriculture se ROLL-BAR 125 teen *R580 000 met *finansiering vanaf PRIMA -5% en *3 x gratis rolle net teen der waarde van R15 000.

ANNBOD VERLENG en geldig solank voorraad hou! *Bepalings en voorwaardes geld.

Model Rentekoers Termyn Deposito
CR6.80
Prima min 6.75%
24 maande
50%
CR7.90
Prima min 6.75%
24 maande
50%
CR9.90
Prima min 6.75%
24 maande
50%
Model Rentekoers Termyn Deposito
CR6.80
Prima min 6.75%
24 maande
20%
CR7.90
Prima min 6.75%
24 maande
50%
CR9.90
Prima min 6.75%
24 maande
50%

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliรซnt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Aanbod geldig tot 31 Desember 2024

Ek stel belang in die Toerusting.