Landbou is lekker saam met New Holland en Hoërskool Waterkloof
Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.”
Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.”
Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.” Een ding is seker: ՚n Boer weet in sy hart al van jongs af wat hy wil doen.
By Hoërskool Waterkloof is dit nie anders nie. Hier weet die jongmanne wat Landboutegnologie as ՚n vak het reeds waar hulle harte lê.
In die landboubedryf verander meganisasie en tegnologie deurlopend om werktuie en prosesse doeltreffender te maak. In sy 40 navorsing en-ontwikkelingsentrums is New Holland aan die voorpunt om boerdery ekonomieser en volhoubaarder te maak.
’n Span van vier knap nagraadse Landbou-ekonomie-studente, geborg deur Case IH en New Holland, het Suid-Afrika trots gemaak by die onlangse International Food and Agribusiness Management Association (IFAMA)-konferensie wat in Christchurch, Nieu-Seeland gehou is.
Met die doel om sy leiding in presisieboerderytegnologie verder uit te brei, is CNH Industrial besig om sy nuwe Connect Facility-vermoëns vinnig te versnel, wat revolusionêre vordering in masjienverbindings en proaktiewe ondersteuning bewerkstellig.
New Holland Agriculture took home the show’s only GOLD medal for the new Twin Rotor Combine Harvester Concept.
Bothaville, Suid-Afrika: In ‘n inspirerende uitstalling van gemeenskapsverantwoordelikheid het CNH Industrial, ‘n leier in die landbou- en konstruksiebedryf, ‘n betekenisvolle bydra gelewer deur die opgradering van die Nampo Bothaville-skool se fasiliteite. Hierdie opgraderings sluit die oordoen van die skoolsaal, asook die kleiner kinders se klaskamers en badkamers in.
CNH Industrial se verbintenis tot uitnemende kliëntediens het tot die volgende vlak gestyg met die verkryging van die RTK+-netwerk in Suid-Afrika.