Landbou 1_11zon

Landbou se toekoms is blink vertel Waterkloof leerders

Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.” Een ding is seker: ՚n Boer weet in sy hart al van jongs af wat hy wil doen.
By Hoërskool Waterkloof is dit nie anders nie. Hier weet die jongmanne wat Landboutegnologie as ՚n vak het reeds waar hulle harte lê.