Trekkers vir ’n groener toekoms!
In die landboubedryf verander meganisasie en tegnologie deurlopend om werktuie en prosesse doeltreffender te maak. In sy 40 navorsing en-ontwikkelingsentrums is New Holland aan die voorpunt om boerdery ekonomieser en volhoubaarder te maak.