Landbou is lekker saam met New Holland en Hoërskool Waterkloof
Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.”
Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.”
Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.” Een ding is seker: ՚n Boer weet in sy hart al van jongs af wat hy wil doen.
By Hoërskool Waterkloof is dit nie anders nie. Hier weet die jongmanne wat Landboutegnologie as ՚n vak het reeds waar hulle harte lê.
In die landboubedryf verander meganisasie en tegnologie deurlopend om werktuie en prosesse doeltreffender te maak. In sy 40 navorsing en-ontwikkelingsentrums is New Holland aan die voorpunt om boerdery ekonomieser en volhoubaarder te maak.
Met die doel om sy leiding in presisieboerderytegnologie verder uit te brei, is CNH Industrial besig om sy nuwe Connect Facility-vermoëns vinnig te versnel, wat revolusionêre vordering in masjienverbindings en proaktiewe ondersteuning bewerkstellig.