0016356 2560x850 T8_435TRAX afr

Huidige aanbiedinge

0016356 FB1080x1080 T8_435TRAX afr

Skop stof op in die land – en sny rente in die bank. Met die 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 T8.435 SmartTrax kry jy die krag, traksie en presisie om jou oes te maksimiseer.

Finansiering vanaf PRIMA -3.7%
Oes nou, betaal later

Minder rente. Meer wins.
Kry dit gedoen, seisoen na seisoen.

*Bepalings en voorwaardes geld.

Jaarlikse Terugbetaling Opsie

Model Rentekoers Aanbieding Termyn Deposito 1ste Premie
T8.435 SmartTrax
-3.4% (variable rate)
Geen BTW Terug
3 Jaar
15%
365 dae na kontrak teken
T8.435 SmartTrax
-3.7% (variable rate)
Geen BTW Terug
3 Jaar
20%
365 dae na kontrak teken

Maandelikse Terugbetaling Opsie

Model Rentekoers Aanbieding Termyn Deposito 1ste Premie
T8.435 SmartTrax
-3.4%
Geen BTW Terug
36 Maande
15%
60 Dae na kontrak teken
T8.435 SmartTrax
-3.7%
Geen BTW Terug
36 Maande
20%
60 Dae na kontrak teken

Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens (071 871 8163) – Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
Paul de Korte (064 752 1613) – KwaZulu-Natal en Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) – Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap

Bepalings & Voorwaardes

Hierdie aanbiedinge is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / Wesbank

CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee
van ons voorneme om dit te doen.

CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.

Bepalings en voorwaardes geld.

Terwyl voorraad hou

Slegs geldig op gespesifiseerde produkreekse met volledige dokumentasie aangebied en
bekragtig binne een week na veldtog verstryking deur CNHi Capital/WesBank vir
kliënt om voordeel te trek uit die finansieringsaanbod.

Ek stel belang in die finansieringsopsie